logo3a

IMG 4127IMG 2807

Kompas is die nuutste byvoeging tot die trilogie van Soldaat, Kaplyn en Kompas.  Hierdie nuutste boek in Wynand se Grensoorlog reeks, speel af in die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte, of Recces, soos in die volksmond bekend.  Dit beloof weereens om die leser vas te gryp in die swaarkry en vrees van die Recces, en hoe hulle haas elke taak suksesvol kon voltooi ten spyte van uitdagende omstandighede.

 

Die boek, asook al die ander titels, kan bestel word vanaf Frances by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. teen R320 plus posgeld.

“For those who had to fight for it, life has a flavour the sheltered would never know”