logo3a

IMG 7998

Die Suidlanders het 'n baie suksesvolle Weerbaarheidskamp aangebied oor Desember 2019.  Dit is baie duidelik dat daar 'n groot behoefte onder burgerlikes bestaan om hulself effektief te kan beskerm en verdedig.

Daarom

Het die Suidland Noodplanbestuur dit goed gedink om drie verdere Weerbaarheidskampe in 2020 aan te bied :

12 Junie - 25 Junie :  Mans Winterkamp

20 September - 25 September : Dames Lentekamp

4 Desember - 17 Desember : Mans Somerskamp

Belangstellendes kan vir Jan van der Merwe kontak by 067 404 9094 vir meer besonderhede oor waar, drag en aankope van toerusting

“For those who had to fight for it, life has a flavour the sheltered would never know”