logo3a

Donkerfase foto 2

Om 'n boek te skryf is nie altyd maklik nie.  Dit bly 'n uitdaging, of dit nou 'n onbekende, minder bekende of bekende veld is. Ek word dikwels gevra oor hoe ek besluit oor die tema van 'n boek...  Meeste van die tyd is dit 'n spontane gedagte wat oorsprong gee aan 'n storie...  Maar my nuutste boek SOLDAAT is anders.

Daar bestaan 'n ongelooflike behoefte aan herlewing, om net iets wat belangriks in jou lewe was, weer te beleef.  Die meeste van die ouer persone hunker na hulle diensplig ervarings, die dae van storm en drang.., en die nuwe, jonger generasies wil weet : Hoe was dit?

Nie almal van ons was in die Valskerm Bataljon of die Recces nie. Of in 32 Bataljon of het Mirages gevlieg nie... Nee, ons was gewone troepies, dienspligtiges maar wie se bydrae onontbeerlik nodig was vir militere sukses.

SOLDAAT handel oor dienspligtiges. Spesifiek 'n groepie dienspligtiges wat opgeroep was na die Infanterie...  Ek neem die spannetjie deur basies, Infanterieskool en daarna grens toe.  Uiteraard kan ek nie elkeen se ervaringe dek nie, maar ek glo dat elkeen wat ooit 'n uniform aangetrek het, daarmee sal kan assosieer, en die wat sou wou, dit kan meeleef.

In SOLDAAT gebeur daar nie enige vreesaanjaende onthullings nie, geen kinkel of onverwagte dade nie. Nee, net soos dit was, net soos wat elke oud soldaat dit beleef het.

Na SOLDAAT sal daar 'n opvolg wees, waar van die knapies by die Staande Mag aangesluit het en verder spesialiseer in organisasie soos 61 Meg, Berede, die bikesquad ens.  Steeds geen Recce strekking nie, steeds dit wat haalbaar was vir elke dienspligtige.

SOLDAAT sal binnekort beskikbaar wees by Bargain Books, Exclusive Books, Protea en Wordsworth Books.

En natuurlik, soos altyd, kan dit by Frances, my vrou, bestel word by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Geniet!

FB IMG 1529730887699

This past weekend's Arms Fair of SAAACA at the SA War Museum in Johannesburg was once again, a huge success!

Thank you SAAACA for a great event on the annual calender and we shall be there next year!

Watch this space.....

FB IMG 1528472976153

 

During May 2018 a number of 100 WYNAND DU TOIT Challege Coins were minted and all 100 coins were sold within 3 weeks.  A further 10 sets of coins were manufactored (as in picture above) and boxed.  The first five sets were allocated to the following persons : 1. Frances du Toit (wife), Klippied du Toit (eldest son), Benine du Toit (eldest daughter), MJ du Toit (son), Beamari du Toit (daughter).

Five sets were made available to the public : Set na 6 - Janu de Wet, Set no 7 - Ari Mooiman, Set no 8 - Allan Baudry, Set no 9 -............, Set no 10 - Pierre Smit.

Coinset no 9 is still   Available!!

FB IMG 1510319336591

Group photo of the SAMVOA event in Melbourne.  The full story of our visit to Melbourne and Pert will follow soon.

 

IMG 20180715 WA0026

On Saturday 21 of July 2018 we celebrated a group of unique people... The founding members of the South African Special Forces (Recces) and 32 Batalion.  It coincides with the birthdays of Colonel Jan Breytenbach and WO1 Dewald de Beer.  Surrounded by former members of these two elite units, it was a day to remember as old friendships was rekindled and new ones made.

On the picture: back fltr  Gen Dan Lamprecht, Gen John More, WO1 Koos Moorcroft, WO1 Trevor Floyd and in front fltr is WO1 Dewald de Beer and Colonel Jan Breytenbach.

Wgat an honou to have attended this gathering!!

IMG 20180712 WA0012

LIVE THE ADVENTURE

Wynand du Toit has entered a new and exciting era with his books!! -- And he challenges anyone who think he or she is "Tough Enough" to read his books and live the adventure

Wynand is writing fulltime and has produced 7 books during the past 3 years.  While Judasbok, Judas Goat and Josefskleed are telling Wynand's life story, S-98, The Long Lost Grave, Destiny and Pelindaba Protkol, is challenging the nerves of the readers on a rollercoaster of war and adventure....

These books are all available at the nearest bookstores in South Africa, and if they don't have it.., demand that they order it!!

Or.., order your signed and personalised copy direct from the author at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. and do not miss out on the adventure of a lifetime.  LIVE ITL

 

“For those who had to fight for it, life has a flavour the sheltered would never know”